CFP

Tel: 015 590 0245

134 Holland Str. Polokwane

Medies

Suid-Afrika is een van die min lande in die wêreld waar jy self moet voorsiening maak vir jou eie mediese fonds.

As gevolg van die feit dat dit een van die belangrikste en ongelukkig duurste huishoudelike uitgawes is, is dit noodsaaklik dat jy as 'n kliënt die regte voorsiening vir jou familie maak.

Die mediese bedryf het dramaties oor die afgelope paar dekades verander as gevolg van tegnologie wat vinnig verbeter en verander. So outomaties is die mediese bedryf ook geraak. Nog 'n faktor wat ook 'n stygende uitwerking op die koste van mediese fondse het is die konstante veranderinge in wetgewing wat die mediese fondse dwing om te betaal vir meer prosedures.

Dit is die dryfkrag waarom alle mediese fondse ook onder finansiële druk verkeer vandag. Elke jaar styg die premies van mediese fondse, die voordele krimp, en die kliënte raak gefrustreerd. Dit is waarom dit belangrik is vir jou as 'n kliënt om te weet wat jy betaal in ruil vir jou voordele.

Punte om in ag te neem as u mediese fondse vergelyk:

  • Onderskrywing (wagtydperke, uitsluitings, VMV'e)
  • Boetes vir laat aansluiting
  • Finansiële gesondheid van die mediese skema
  • Afhanklikes
  • Jou inkomstegroep
  • Bybetalings
  • Uitsluitings
  • Algehele beperkings op sekere prosedures
  • Tipe skema
  • Voordele opsies

Cum Laude Finansiële Adviseurs spesialiseer in mediese fondse oor die afgelope 20 jaar en het een van die grootste kliëntebasisse in die land. Ons werk met 19 verskillende mediese skemas, en 5 verskillende gapings dekkings in die mark, sodat ons kan jou help met jou spesifieke behoeftes, ongeag van watter skema jy tans op is.

Ons verteenwoordig volgende Mediese Maatskappye:

  • Discovery Health Mediese Skema
  • Bestmed Mediese Skema
  • Bonitas Mediese Skema
  • Fedhealth
  • Hosmed
  • Ingwe Gesondheid plan
  • KeyHealth
  • LA Health
  • Liberty Mediese Skema
  • Medihelp
  • Medshield Mediese Skema
  • Momentum Health
  • Compcare
  • Selfmed
  • Profmed Mediese Skema
  • Resolution Health
  • Spectramed
  • Suremed
  • Topmed Mediese Skema

Top Up Produkte:

  • Crisis on Call
  • Upsure
  • Stratum
  • Resolusie Gap Cover
  • Turnberry

 

Kontak Ons

b
X
T
h
1
a
Enter the code without spaces.