CFP

Tel: 015 590 0245

134 Holland Str. Polokwane

Lewens

Finansiële gemoedsrus gebeur nie net sommer so nie. Dit gebeur wanneer iemand omgee, beplan en dit maak werk.

Dit is waarna ons streef by Cum Laude Finansiële Adviseurs.

Om te sorg vir iemand is om met erns aandag te gee aan hul behoeftes en oorweging te gee aan hoe om iets korrek te doen en skade of risiko te vermy. Die voorsiening te maak van wat nodig is vir hul gesondheid, welsyn, instandhouding en om hul bates te beskerm. Ten einde dit te bereik, moet jy goeie finansiële beplanning doen!

Om te beplan, ook genoem voorsorg, is die proses van denke oor en beplanning van die struktuur wat nodig is om jou van spesifieke behoeftes te voorsien.

Beplanning behels die skepping en instandhouding van 'n plan.

So in orde om vir jou finansiële gemoedsrus te gee, sal Cum Laude Finansiële Adviseurs jou gesin se behoeftes bepaal en die perfekte struktuur skep om enige risiko te verlaag en om onnodige belasting verpligtinge te verhoed.

Op boedel beplanning kyk ons na die volgende aspekte:

  • Getroud
    • ANC
    • COP 
    • Huweliksdatum
    • Kinders \ afhanklikes
  • Enkellopend
  • Weduwee
  • Geskei
  • Bates en laste
  • Besigheidsbelange
  • Testament (laaste opgedateerde)
  • Borge onderteken
  • Trusts
  • Belastingverpligtinge
  • Boedelbelasting
  • Kapitaal winste belasting
  • Donasies
  • Likiditeit in Boedel

Wat maak ons buitengewoon?

  • Professionele advies
  • Vermindering van jou risiko
  • Beskerm jou geliefdes
  • Gesonde finansiële grondslag
  • Behoorlike beplanning
  • Belasting advies

Finansiële gemoedsrus sal 'n werklikheid word vir jou as 'n kliënt, want Cum Laude Finansiële Adviseurs sal vir jou omgee, sal beplan vir jou en dit maak gebeur!
 

Kontak Ons

j
X
R
R
V
t
Enter the code without spaces.